Ontblooting van die leuen en die strewe na Waarheid…
Postbox Ministries beroep hul op Mâshı̂yach se woorde in Matthéüs 5:17-19 dat Hy niks van Vader se Wet kom weggevat het nie! En soos Daniël 7:25 ons waarsku dat die vyand teen Vader se Wet gaan wees, is ons ingestel om Vader se Wet aan u bekend te maak, sodat ons volk weer terug kan keer na Vader se Woord, sodat ons die seëninge van Deuteronomium 28 weer kan geniet, en versamel sal word!
Wie is Postbox Ministries
Stigter…
Karel Gericke.
Waar is ons geleë
Postbox Ministries is in Roodepoort Gauteng
Whatsapp ons by
+27 (82) 4691084
info@devarim.co.za
Ontstaan
Die naam Postbox Ministries se ontstaan is sedert 2009, waar ons DVD’s in die omgewing van Roodepoort in mense se posbusse versprei het.
Ons Misie is …
Om die misleiding van die vyand te ontbloot, en die Waarheid in Vader se woord aan Sy volk bekend te maak, sodat ons die Volk onder Vader se Verbond sal kom, en weer versamel sal word en onder Vader se vleuels van beskerming sal val.